+27 (0) 446904148 peter@murextravel.co.za

Sea Cottage

Sea Cottage is 'n self-sorg eenheid om 4 gaste te akkommodeer.  Hierdie eenheid het 'n en-suite badkamer, privaat ingang en pragtige uitsig van die see.
Read More
Nautical is 'n dubble oop plan kamer.  Hierdie eenheid bied 2 bedens en 'n en-suite badkamer met stort.  Daar is 'n vol toegeruste kombuis gedeelte en eet tafer.  Nautical het DSTV en buite braai geriewe.
Read More
Dolphin is 'n 4 slaapkamer Duplex familie eenheid.  Die hoofslaapkamer is onder met dubble bed en en-suite badkamer met stort.  Dan is daar 2 Dubble kamers met aparte badkamer met bad.  Bo is 'n dubble kamer en en-suite badkamer met inloop stort.  Hierdie eenheid het 'n vol toegeruste kombuis, maar ongelukkig geen oond nie.  Die...
Read More
Pikkewyn is 'n vol toegeruste huis omtrent 3min se stap vanaf die strand. Hierdie eenheid is in Dwarswegstrand gelee naby Groot Brak. Hier kan jy die regte vakansie gevoel kry en lekker ontspan, met die see se gedruis in die agtergrond en 'n dierevriendelike erf kan mens nie vir meer vra nie.
Read More
C-Skulp is 'n gerieflike groot 4 slaapkamer eenheid wat loop afstand is vanaf die Hartenbos Seefrond en winkels. Hierdie eenheid is sentraal gelee en perfek vir die vakansie gevoel, gelee in die hartjie van Hartenbos.
Read More
Nautica is 'n 2 slaapkamer eenheid in 'n luukse veiligheid kompleks. Hierdie eenheid het 'n ongelooflike mooi uitsig op die see by De-Bakke met 'n Jacuzzi op die balkon. Hierdie eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuis en veilige parkering.
Read More
Inniekol is 'n oopplan eenheid. Die eenheid is in 'n veiligheids kompleks naby aan Hartenbos en bied 2 slaapkamers beide met dubble beddens en 'n gerieflike braai area asook 'n vol toegeruste kombuis en DSTV.
Read More