+27 (0) 446904148 peter@murextravel.co.za

Essenhout

Essenhout is 'n oop plan een slaapkamer woonstel in Hartenbos. Dié volledige gemeubileerde woonstel is in 'n baie veilige area, het slaapplek vir 3 en beskik oor 1 slaapkamer en slaap bank. Die hoofslaapkamer het 'n dubble bed.Die oopplan-kombuis is tenvolle toegerus. Daar is 'n TV, DStv, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Read More
C-Skulp is 'n gerieflike groot 4 slaapkamer eenheid wat loop afstand is vanaf die Hartenbos Seefrond en winkels. Hierdie eenheid is sentraal gelee en perfek vir die vakansie gevoel, gelee in die hartjie van Hartenbos.
Read More
Nautica is 'n 2 slaapkamer eenheid in 'n luukse veiligheid kompleks. Hierdie eenheid het 'n ongelooflike mooi uitsig op die see by De-Bakke met 'n Jacuzzi op die balkon. Hierdie eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuis en veilige parkering.
Read More
Inniekol is 'n oopplan eenheid. Die eenheid is in 'n veiligheids kompleks naby aan Hartenbos en bied 2 slaapkamers beide met dubble beddens en 'n gerieflike braai area asook 'n vol toegeruste kombuis en DSTV.
Read More