+27 (0) 446904148 peter@murextravel.co.za

Sea Cottage

Sea Cottage is 'n self-sorg eenheid om 4 gaste te akkommodeer.  Hierdie eenheid het 'n en-suite badkamer, privaat ingang en pragtige uitsig van die see.
Read More
Bosbok is 'n self-sorg eenheid of bed en ontbyt opsie vir 2 mense.  Hierdie eenheid het 'n en-suite badkamer, privaat ingang en pragtige see-uitsig vanaf 'n privaat balkon.
Read More
Oestervanger is 'n selfsorg eenheid vir 2 mense met 'n en-suite badkamer, privaat ingang en pragtige see-uitsig vanaf 'n privaat balkon.  
Read More
Whale is 'n 3 slaapkamer eenheid met 'n vol toegeruste kombuis en binne braai area. die hooflaapkamer het 'n dubble bed en en-suite badkamer. Die ander 2 kamers het elk 2 enkel beddens in en aparte badkamer. Die eenheid bied ook gratis Wi-Fi, DSTV en 'n motorhuis.
Read More
Seagull is 'n 3 slaapkamer grond vloer familie eenheid.  Hierdie eenheid bied 'n  Hoof slaapkamer met en-suite badkamer, 2 dubble kamers met enkel beddens en 'n aparte badkamer.  Die kombuis is ten volle toegerus met 'n oopplan leefare.  Die eenheid het 'n binnebraai, parkeering en gratis Wi-Fi asook DSTV.
Read More
Dolphin is 'n 4 slaapkamer Duplex familie eenheid.  Die hoofslaapkamer is onder met dubble bed en en-suite badkamer met stort.  Dan is daar 2 Dubble kamers met aparte badkamer met bad.  Bo is 'n dubble kamer en en-suite badkamer met inloop stort.  Hierdie eenheid het 'n vol toegeruste kombuis, maar ongelukkig geen oond nie.  Die...
Read More
Seashell is 'n 2 slaapkamer Duplex familie eenheid, wat beskik oor 'n Hoofslaapkamer bo met 'n Queen groote bed & en-suite badkamer met luukse jetted spa bad en stort. Die tweede kamer is onder wat beskik oor 2 enkel beddens en 'n aparte badkamer met bad.  Die eenheid het 'n vol toegeruste kombuis met 'n...
Read More
C-Woonstel is in Hartenbos en sentraal gelee met die Hartenbos Seefront loopafstand weg. Hierdie eenheid het 'n vol toegeruste kombuis. Die eenheid is op die selfde perseel as die eienaar se huis, maar baie privaat en eie braai area.
Read More
Hudchison is 'n vol toegeruste 3 slaapkamer eenheid, wat sentraal en naby gelee is aan al die aktiwiteite in die hartjie van Hartenbos. Die kombuis is vol toegerus met 'n wasmasjien en tuimeldroer. Daar is onder dak parkeering.
Read More
C-Skulp is 'n gerieflike groot 4 slaapkamer eenheid wat loop afstand is vanaf die Hartenbos Seefrond en winkels. Hierdie eenheid is sentraal gelee en perfek vir die vakansie gevoel, gelee in die hartjie van Hartenbos.
Read More
1 2