+27 (0) 446904148 peter@murextravel.co.za

Vogelsang

Vogelsang is 'n lieflike huis sentraal gelee tussen Mosselbaai en Hartenbos met natuurskoon reg rondom jou.  Hierdie eenheid bied 'n Hoof slaapkamer onder met queen bed en badkamer.  Die kombuis is vol toegerus met 'n braai area buite.
Read More
Loggenberg 2 is 'n een slaapkamer eenheid 700m van die see af.  Die eenheid bied 'n dubble bed, vol toegeruste kombuis, en-suite badkamer, parkering en 'n buite braai.  
Read More
Sailor is 'n lieflike 1 slaapkamer eenheid, wat beskik oor 'n Hoof slaapkamer met dubble bed en en-suite badkmaer met stort.  'n Vol toegeruste kombuis en klein leef area met DSTV asook 'n binne en buite braai.
Read More
Whale is 'n 3 slaapkamer eenheid met 'n vol toegeruste kombuis en binne braai area. die hooflaapkamer het 'n dubble bed en en-suite badkamer. Die ander 2 kamers het elk 2 enkel beddens in en aparte badkamer. Die eenheid bied ook gratis Wi-Fi, DSTV en 'n motorhuis.
Read More
Seagull is 'n 3 slaapkamer grond vloer familie eenheid.  Hierdie eenheid bied 'n  Hoof slaapkamer met en-suite badkamer, 2 dubble kamers met enkel beddens en 'n aparte badkamer.  Die kombuis is ten volle toegerus met 'n oopplan leefare.  Die eenheid het 'n binnebraai, parkeering en gratis Wi-Fi asook DSTV.
Read More
Dolphin is 'n 4 slaapkamer Duplex familie eenheid.  Die hoofslaapkamer is onder met dubble bed en en-suite badkamer met stort.  Dan is daar 2 Dubble kamers met aparte badkamer met bad.  Bo is 'n dubble kamer en en-suite badkamer met inloop stort.  Hierdie eenheid het 'n vol toegeruste kombuis, maar ongelukkig geen oond nie.  Die...
Read More
Seashell is 'n 2 slaapkamer Duplex familie eenheid, wat beskik oor 'n Hoofslaapkamer bo met 'n Queen groote bed & en-suite badkamer met luukse jetted spa bad en stort. Die tweede kamer is onder wat beskik oor 2 enkel beddens en 'n aparte badkamer met bad.  Die eenheid het 'n vol toegeruste kombuis met 'n...
Read More
Pikkewyn is 'n vol toegeruste huis omtrent 3min se stap vanaf die strand. Hierdie eenheid is in Dwarswegstrand gelee naby Groot Brak. Hier kan jy die regte vakansie gevoel kry en lekker ontspan, met die see se gedruis in die agtergrond en 'n dierevriendelike erf kan mens nie vir meer vra nie.
Read More
Hudchison is 'n vol toegeruste 3 slaapkamer eenheid, wat sentraal en naby gelee is aan al die aktiwiteite in die hartjie van Hartenbos. Die kombuis is vol toegerus met 'n wasmasjien en tuimeldroer. Daar is onder dak parkeering.
Read More
Loggenberg 1 is 'n pragtige vol toegeruste selfsorg eenheid, met eie privaat braai area en ingang.  Alhoewel die eienaar op die perseel bly, het huurders hul eie ingang en skadu parkering.  Hierdie eenheid is sentraal gelee en alle besienswaardighede en aktiwiteite is maklik bereikbaar.
Read More
1 2