+27 (0) 446904148 peter@murextravel.co.za

Self Catering

Lategang 1

Lategan 1 is ‘n baie moderne netjiese eenheid.  Met ‘n vol toegeruste kombuis, 2 slaapkamer en oopplan leefarea.  Daar is ‘n gerieflike dek met groot buite tafel.  Hierdie eenheid is loopafstand vanaf die Hartenbos Waterfront en straat markte.

Details


Lategang 2

Hartenbos Huis 2 is ‘n moderne vol toegeruste aleen staande 2 slaapkamer, oopplan kombuis met leef area. Hierdie eenheid is ideaal gelee en loopafstand van die gewilde Hartenbos Waterfront en straat markte.

Details


Inniekol

Inniekol is ‘n oopplan eenheid. Die eenheid is in ‘n veiligheids kompleks naby aan Hartenbos en bied 2 slaapkamers beide met dubble beddens en ‘n gerieflike braai area asook ‘n vol toegeruste kombuis en DSTV.

Details


Loggenberg 1

Loggenberg 1 is ‘n pragtige vol toegeruste selfsorg eenheid, met eie privaat braai area en ingang.  Alhoewel die eienaar op die perseel bly, het huurders hul eie ingang en skadu parkering.  Hierdie eenheid is sentraal gelee en alle besienswaardighede en aktiwiteite is maklik bereikbaar.

Details


Loggenberg 2

Loggenberg 2 is ‘n een slaapkamer eenheid 700m van die see af.  Die eenheid bied ‘n dubble bed, vol toegeruste kombuis, en-suite badkamer, parkering en ‘n buite braai.  

Details


Essenhout

Essenhout is ‘n oop plan een slaapkamer woonstel in Hartenbos. Dié volledige gemeubileerde woonstel is in ‘n baie veilige area, het slaapplek vir 3 en beskik oor 1 slaapkamer en slaap bank. Die hoofslaapkamer het ‘n dubble bed.Die oopplan-kombuis is tenvolle toegerus. Daar is ‘n TV, DStv, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Details


Hutchinson

Hudchison is ‘n vol toegeruste 3 slaapkamer eenheid, wat sentraal en naby gelee is aan al die aktiwiteite in die hartjie van Hartenbos. Die kombuis is vol toegerus met ‘n wasmasjien en tuimeldroer. Daar is onder dak parkeering.

Details


Pikkewyn

Pikkewyn is ‘n vol toegeruste huis omtrent 3min se stap vanaf die strand. Hierdie eenheid is in Dwarswegstrand gelee naby Groot Brak. Hier kan jy die regte vakansie gevoel kry en lekker ontspan, met die see se gedruis in die agtergrond en ‘n dierevriendelike erf kan mens nie vir meer vra nie.

Details


C-Skulp 4 bedroom unit

C-Skulp is ‘n gerieflike groot 4 slaapkamer eenheid wat loop afstand is vanaf die Hartenbos Seefrond en winkels. Hierdie eenheid is sentraal gelee en perfek vir die vakansie gevoel, gelee in die hartjie van Hartenbos.

Details


Nautica

Nautica is ‘n 2 slaapkamer eenheid in ‘n luukse veiligheid kompleks. Hierdie eenheid het ‘n ongelooflike mooi uitsig op die see by De-Bakke met ‘n Jacuzzi op die balkon. Hierdie eenheid het ‘n ten volle toegeruste kombuis en veilige parkering.

Details


Seashell

Seashell is ‘n 2 slaapkamer Duplex familie eenheid, wat beskik oor ‘n Hoofslaapkamer bo met ‘n Queen groote bed & en-suite badkamer met luukse jetted spa bad en stort. Die tweede kamer is onder wat beskik oor 2 enkel beddens en ‘n aparte badkamer met bad.  Die eenheid het ‘n vol toegeruste kombuis met ‘n oopplan sit leefarea asook ‘n courtyard.  Die eenheid het ook STV, en op die boonste geeelte ‘n leefarea en binne braai op die balkon.  Gratis Wi-Fi en parkeering.

Details


Dolphin

Dolphin is ‘n 4 slaapkamer Duplex familie eenheid.  Die hoofslaapkamer is onder met dubble bed en en-suite badkamer met stort.  Dan is daar 2 Dubble kamers met aparte badkamer met bad.  Bo is ‘n dubble kamer en en-suite badkamer met inloop stort.  Hierdie eenheid het ‘n vol toegeruste kombuis, maar ongelukkig geen oond nie.  Die binne braai met balkon is die toppunt wat toelaat vir ‘n asemrowende uitsig.

Details


Seagull

Seagull is ‘n 3 slaapkamer grond vloer familie eenheid.  Hierdie eenheid bied ‘n  Hoof slaapkamer met en-suite badkamer, 2 dubble kamers met enkel beddens en ‘n aparte badkamer.  Die kombuis is ten volle toegerus met ‘n oopplan leefare.  Die eenheid het ‘n binnebraai, parkeering en gratis Wi-Fi asook DSTV.

Details


Whale

Whale is ‘n 3 slaapkamer eenheid met ‘n vol toegeruste kombuis en binne braai area. die hooflaapkamer het ‘n dubble bed en en-suite badkamer. Die ander 2 kamers het elk 2 enkel beddens in en aparte badkamer. Die eenheid bied ook gratis Wi-Fi, DSTV en ‘n motorhuis.

Details


Sailor

Sailor is ‘n lieflike 1 slaapkamer eenheid, wat beskik oor ‘n Hoof slaapkamer met dubble bed en en-suite badkmaer met stort.  ‘n Vol toegeruste kombuis en klein leef area met DSTV asook ‘n binne en buite braai.

Details


Nautical

Nautical is ‘n dubble oop plan kamer.  Hierdie eenheid bied 2 bedens en ‘n en-suite badkamer met stort.  Daar is ‘n vol toegeruste kombuis gedeelte en eet tafer.  Nautical het DSTV en buite braai geriewe.

Details


Anchor

Anchor is ‘n sakpas 1.5 slaapkamer eenheid wat beskik oor ‘n Hoof slaapkamer met dubble bed en en-suite badkamer.  Op die boonste vloer is ‘n loft met 2 enkel beddens.  Die eenheid het ‘n vol togeruste oop plan kombuis, DSTV en ‘n gemeenskaplike braai area en son dek.

Details


Vogelsang

Vogelsang is ‘n lieflike huis sentraal gelee tussen Mosselbaai en Hartenbos met natuurskoon reg rondom jou.  Hierdie eenheid bied ‘n Hoof slaapkamer onder met queen bed en badkamer.  Die kombuis is vol toegerus met ‘n braai area buite.

Details


Oestervanger

Oestervanger is ‘n selfsorg eenheid vir 2 mense met ‘n en-suite badkamer, privaat ingang en pragtige see-uitsig vanaf ‘n privaat balkon.  

Details


Bosbok

Bosbok is ‘n self-sorg eenheid of bed en ontbyt opsie vir 2 mense.  Hierdie eenheid het ‘n en-suite badkamer, privaat ingang en pragtige see-uitsig vanaf ‘n privaat balkon.

Details


Amzee

Amzee is ‘n self-sorg kamer gepas vir 2 mense met n ‘n en-suite badkamer, privaat ingang en pragtige see uitsig vanaf ‘n privaat balkon.

Details


Honey Rose

Honey Rose is ‘n self-sorg eenheid gelee op die grond vloer en geskik vir 2 gaste met ‘n en-suite badkamer, kombuis en privaat ingang.  Hierdie eenheid het ‘n pragtige see uitsig en privaat braai area.

Details


Karveel

Karveel is ‘n self-sorg eenheid op die grond vloer vir ‘n familie van 4 gaste.  Hierdie eenheid het ‘n en-suite badkamer, kombuisie en privaat ingang.  Karveel bied ook ‘n pragtige see uitsig met ‘n grasperk en braai fasiliteit.

Details


Sea Cottage

Sea Cottage is ‘n self-sorg eenheid om 4 gaste te akkommodeer.  Hierdie eenheid het ‘n en-suite badkamer, privaat ingang en pragtige uitsig van die see.

Details


Family Suite

Family Suite is ‘n self-sorg eenheid met 2 slaapkamers en dubble slaapbank in die leefarea.  Hierdie eenheid het ‘n groot oopplan kombuis en ruim leefarea.  Daar is ‘n privaat ingang en stoep met braai fasiliteite en ‘n asemrowende see uitsig.

Details